Onderwerp 3: Anatomie van Dikotiele Plante
Zoem in Lewenswetenskappe Graad 10 Anatomie van dikotiele plante is ’n multimediakursus propvol foto’s, illustrasies, video’s, oudio-onderrig, animasies, simulasies en interaktiewe aktiwiteite met onmiddellike terugvoer. Gebruik Zoem in as jou persoonlike tutor en kry die selfvertroue om in die klas én in eksamens sukses te behaal.